STUDENT BODY / SKOOLLEIERS
Laerskool Lorraine het ’n oop prefekstelsel wat die voordeel inhou dat enige gr.7-leerder ’n geleentheid gebied word om gepromoveer te word tot monitor of prefek.
The prefect group, which were chosen the previous year go on a leadership course during January where they were taught leadership and other interpersonal training skills.
Hulle dienste behels die volgende: Diens by klasse, speelgronde, snoepie, hys van vlag (hoof- en onderhoofprefekte) en gange.
Other responsibilities are: Duty at assemblies, Gr R classes, supervision, school grounds during break time and helping with general discipline in the school.
PREFECT’S PLEDGE
Conscious of the honour bestowed upon me and fully aware of the responsibilities I shall have to bear, I pledge myself to do my duty at all times.
I shall always strive to uphold the name and honour of the school, and shall endeavour to maintain a high standard of personal conduct and loyalty to the school.
PREFEK-BELOFTE
Bewus van die eer wat my te beurt geval het, en ten volle bewus van die verantwoordelikheid wat ek sal moet dra, belowe ek om ten alle tye my pligte na te kom.
Ek sal altyd streef om die eer en naam van die skool hoog te hou en ek belowe om ’n hoë standaard te handhaaf en altyd lojaal teenoor my skool te wees.
Quick enquiry:
Complete and submit
Contact us:
Tel and address detail:
Office information:
Meuse Avenue
Lorraine
Port Elizabeth
Latitude: -33° 58’ 9.6672"
Longitude: 25° 33’ 48.243"
Contact Information:
Tel: (041) 367-1115
E-mail: info@lorraineschool.co.za